Version 0.2 :
: Contact Us :




KENWEB Privaat Skool


: Homepage
: Announcements : Events : News :

About Us

Kenweb spesialiseer in SELFGEDREWE onderwys, 'n vaardigheid wat u kind se lewe kan verander. Ons is ook op die voorpunt met moderne, effektiewe, bekostigbare, Afrikaanse onderwys. Dis bedoel vir tuisskole, skole, kinders wat ekstra vakke wil neem en vir persone wat ekstra klasse aanbied.

Kenweb se hulpmiddels is gebaseer op die stabiele, inhoudryke SA leergange van voor K2005.

Ons produkte is vir gr 0 tot 12. Dit behels rekenaarprogramme vir skoolvakke (in grade saamgevoeg), handboeke, rekenaartoetse en 'n volledige skriftelike eksamendiens (behalwe gr 12). Ons het ook begeleieropleiding beskikbaar vir ouers en onderwysers. Ons is bekend vir ons lae pryse en uitstekende diens.

 



Last update: 2009-06-30 02:35:57

Terms of Service, Privace Policy, Disclaimer, Copyright Notice
Copyright © 2009 Rustenburger.co.za